Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)

Suid Afrikaanse ERFENISDAG (Braaidag) vir kinders in Afrikaans

September 09, 2024 • Magda Ehlers • Season 1 • Episode 1

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi oor Suid-Afrika vir kinders behandel kortliks waaroor Erfenisdag gaan maar fokus op die heerlike tradisionele kos van Suid-Afrika in Afrikaans. 

Juffrou of mamma kan dit vir enige ouderdom kind speel om Erfenisdag te verduidelik en hulle bloot te stel aan kulture en tradisies op 'n positiewe manier. 

🌈Sal jy graag die Afrikaanse video weergawe van hierdie potgooi wil sien?
https://youtu.be/L539T5uKZiE

🌈Sal jy graag meer wil weet oor Suid-Afrika en sy pragtige plekke en spesiale vakansiedae? Gaan kyk gerus na die volgende speellys om jou algemene kennis uit te brei en hoendervleis lekkerte trots te voel.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hbA2K1DOxkjzNpfJ0Wfm3B&si=iJzc7QA3LIjYVnVk

🌈More videos to watch that will complement this one:

🎯South-African Heritage Day:
https://youtu.be/9tITa5HZzAI

🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! 

🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. 
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

🌈WAAROM Pleasant Memories Education Kindervideo's se Afrikaanse potgooi?

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 
🚀GRATIS! 
🚀Interaktief 
🚀Effektief 

Support the show

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican