Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)

Dis HEERLIKE lente Afrikaanse Kinderliedjie

September 04, 2024 Magda Ehlers Season 1 Episode 1

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Ontdek die prag van Afrikaanse tradisionele musiek deur vrolike vertolking van die liedjie 'Dis heerlike lente'. Pret vir jong kinders. Sing saam en leer ons oulike lente liedjie.

🦋Wil jy graag na die video kyk van hierdie tradisionele LENTE kinderliedjie in Afrikaans?
https://youtu.be/tvzDQRnX3zs

🦋Is jy opsoek na nog oulike video's vir kinders wat handel oor die 4 seisoene:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iSz6uA3TIr_bNFWnfAmw-x&si=6kJWtKpf5EmkUdOf


👕🧢Gaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by: https://www.teeprint.co.za/store/pleasant-memories-education/ 

🦋Heelwat van ons Pleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/seller/pleasant-memories-education/ 

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Ons bied 'n groot verskeidenheid GRATIS Opvoedkundige Kindervideo's vir ouers en Opvoeders om hulle jong kinders te help, tuis of in die klaskamer.

🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 
🚀GRATIS! 
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

Support the show

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican