Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)
Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)
b/d Afrikaanse Klankverwarring | Ben beer Afrikaanse kinderstorie
Nadat jou kind hierdie oulike Afrikaanse Opvoedkundige kinderstorie geluister het, gaan die b/d klanke in Afrikaans nooit weer omgeruil word nie.
Hierdie gratis opvoedkundige afrikaanse kinder potgooi vertel 'n oulike storie van Ben Beer om die b-klank en d-klank verwarring by kinders te voorkom.
Klank omkerings is 'n groot probleem by jonger leerders. Hierdie storie gaan dit beslis vergemaklik. Die kinders is mal oor die storie van Ben Beer se avonture.
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse potgooi luister?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican