Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)

Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 3) - Sensoriese persepsie

August 05, 2024 • Magda Ehlers • Season 1 • Episode 3

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Ons verstaan jou as ouer se frustrasie as jy jou kind se rapport/verslag ontvang en nie weet wat die betekenis is van al die perseptuele vaardighede en uitvalle nie. (sensory play)

Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvoeders in Afrikaans. 

🌈 Ons potgooi is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. 

🌈WAAROM Pleasant Memories Education se POTGOOI?

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 
🚀Leersaam
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 
🚀Effektief 

Support the show

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican